Favicon

Addiction

Burnout

Wellbeing

Geheim vir menseverhoudings – Deel 1

Geheim vir menseverhoudings – Deel 1

Dis broodnodig om verhoudings te begin en onderhou, maar tog fokus die minderheid mense daarop.  Wat jy moet weet om wonderlike menseverhoudinge te skep: Wanneer mense met jou te doene het, ervaar hulle sekere dinge.  Hulle voel jou impak.  Jy los voetspore op hul...