by Admin | Apr 14, 2020 | Huwelike, Konflikhantering
Wanneer paartjies oor hulle behoeftes in die huwelik gesels (sien die artikel 10 stappe om oor behoeftes in die huwelike te praat), is daar 10 stappe wat gevolg kan word om ‘n effektiewe gesprek te verseker. Ons kan egter baie leer (én heelwat moeite en konflik...