Favicon

Addiction

Burnout

Wellbeing

Artikels

Ontwikkel, Herstel, Bemagtig
videos

lees graag

Artikels

Navigeer die onstuimige waters van tienerwees 

Navigeer die onstuimige waters van tienerwees 

Erich Schoeman, kliniese sielkundige, Matters of the Soul/Sake van die Siel Openbaarmaking: Verskeie kunsmatige intelligensie-programme is tydens die navorsing en skryf van hierdie hoofstuk gebruik (ChatGPT, Co-pilot, Gemini). Inleiding Dit is alombekend dat tieners...

10 Gedagtes om vrees te oorkom

10 Gedagtes om vrees te oorkom

Vrees is iets waarmee almal van ons iewers in ons lewens gekonfronteer word. Van die vrees om te misluk, gebrek te ly, verwerp of verlaat te word, tot die vrees om risiko's te neem of om vir Christus op te staan, en selfs vrees vir die duiwel; vrees vier hoogty in...

Gesinne: Fuksioneel vs Disfunksioneel

Gesinne: Fuksioneel vs Disfunksioneel

God wil ons seën met gesinne wat Hom in alle opsigte reflekteer. Deur Sy wil te volg, word ons gesinne gewoonlik meer godvresend en gevolglik gelukkiger. Dit is egter nie altyd vir ons duidelik hoe 'n goddelike en gelukkige gesin lyk nie. In hierdie artikel sal ek die...

Woorde van ’n Pa aan ’n Tiener oor Seks en Pornografie

Woorde van ’n Pa aan ’n Tiener oor Seks en Pornografie

deur Erich Schoeman (Kliniese Sielkundige; Spreker en Afrigter, Pa van twee) Matters of the Soul (www.mattersofthesoul.org of www.sakevdsiel.org) 6 - 7 minute lees Het jy al ooit van die Trojaanse Perd gehoor? Homerus het dit in sy boek, Die Odessia wat ongeveer...

10 Maniere om jou gesin nader aan God te bring

10 Maniere om jou gesin nader aan God te bring

Deur Erich Schoeman (Kliniese Sielkundige, Afrigter en Spreker) Sake van die Siel (www.mattersofthesoul.org of www.sakevdsiel.org) 6-7 minute se lees Die meeste Christene streef waarskynlik daarna om 'n gesin te hê wat die Here dien en die vrug pluk van om in Sy...

10 Tekens van uitbranding met 10 Oplossings

10 Tekens van uitbranding met 10 Oplossings

Uitbranding is iets wat kenmerkend is vir hierdie generasie en wat my na aan die hart lê. 'n Paar jaar gelede het ek my kliniese praktyk begin, vol vuur en teen 'n versnellende tempo. Stadig maar seker het my emosionele en liggaamlike kragte uitgeput geraak. Na 'n...

10 Stappe om oor behoeftes in die huwelik te praat

10 Stappe om oor behoeftes in die huwelik te praat

Verhoudings tussen man en vrou gaan in die eerste plek oor behoeftes. Behoeftes aan liefde, toegeneentheid, seks, hulp met kinders, bemoediging, ‘n luisterende oor, ens. Behoeftes wat nie vervul word nie of halfhartig vervul...

Hoe om konflik oor behoeftes uit te lok

Hoe om konflik oor behoeftes uit te lok

Wanneer paartjies oor hulle behoeftes in die huwelik gesels (sien die artikel 10 stappe om oor behoeftes in die huwelike te praat), is daar 10 stappe wat gevolg kan word om ‘n effektiewe gesprek te verseker. Ons kan egter baie leer (én heelwat moeite en konflik...

Geheim vir menseverhoudings – Deel 1

Geheim vir menseverhoudings – Deel 1

Dis broodnodig om verhoudings te begin en onderhou, maar tog fokus die minderheid mense daarop.  Wat jy moet weet om wonderlike menseverhoudinge te skep: Wanneer mense met jou te doene het, ervaar hulle sekere dinge.  Hulle voel jou impak.  Jy los voetspore op hul...

Raak deel

Woon by!

Youtube

enige plek, enige tyd

Asseblief gaan kyk na ons kanaal vir videos rondom verskillende onderwerpe. 'like', 'subscribe' en deel ons kanaal by:

Youtube kanaal

 

Facebook

ALTYD BESKIKBAAR

Gaan besoek gerus ons Facebook blad vir die nuutste inskrywings en videos rondom verskillende onderwerpe.

Facebook Blad

Werkswinkels en Praatjies

Sal later bevestig

Hou ons sosiale bladsye en webtuiste dop vir werkswinkels en praatjies gedurende die jaar.

 

Wie is Ons

Oor Ons
Videos

Raak Betrokke

Gee
Kontak Ons