by Admin | Apr 15, 2020 | Huwelike
Verhoudings tussen man en vrou gaan in die eerste plek oor behoeftes. Behoeftes aan liefde, toegeneentheid, seks, hulp met kinders, bemoediging, ‘n luisterende oor, ens. Behoeftes wat nie vervul word nie of halfhartig vervul word, lei tot allerhande soorte dilemmas....
by Admin | Apr 14, 2020 | Huwelike, Konflikhantering
Wanneer paartjies oor hulle behoeftes in die huwelik gesels (sien die artikel 10 stappe om oor behoeftes in die huwelike te praat), is daar 10 stappe wat gevolg kan word om ‘n effektiewe gesprek te verseker. Ons kan egter baie leer (én heelwat moeite en konflik...