Hierdie Maand
Gesinswaardes
Hierdie is ‘n wonderlike reeks waar ons kyk hoe dit lyk om in ‘n gesonde gesin te funksioneer.
Perfeksionisme
Real Talks: Tiener reeks
Relevante onderwerpe word na gekyk in hierdie reeks vir tieners.
Ons Visie en Waardestelling
Om die gelowige te help met kennis, die ongelowige met openbaring
Indien jy graag emosionele herstel, sielkundige ontwikkeling en geestelike bemagtiging wil beleef, is Sake van die Siel vir jou! Hier kry jy ‘n Christen Sielkundige se perspektief. Ons gebed is dat dit jou siel en verhouding met God, deur Jesus Christus, sal versterk
– Erich Schoeman, Kliniese Sielkundige –
Welkom by ons nuwe webtuiste
Ontwikkel. Herstel. Bemagtig.
Sake van die Siel sal nie in staat wees om vir jou fantastiese inhoud, opwindende en op-datum informasie te gee, as dit nie vir die span agter die organisasie is nie.
VIDEOS RONDOM VERSKILLENDE ONDERWERPE
Werkswinkel en Praatjies wat ons kan aanbied
Werkswinkels
- Uitbranding: Voorkoming en Herstel
- Uitbranding in Bediening
- Fair Fighting (Konflikhantering)
- Angs
- Identiteit
- Streshantering
- Trauma Beradingsvaardighede
- Konflikhantering en voorkoming
- Emosionele herstel
- Kliniese onderwerpe
Praatjies
- Uitbranding in Bediening
- Fair Fighting (Kommunikasie in verhouding
- Konflikhantering in Bediening
- Streshantering en Veerkragtigheid in Bediening
- Wat is ‘n gesonde verstand?
- God en Kultuur
- Verander jou perspektief
- Van Oorleef tot Floreer
Kontak ons vir ander onderwerpe
Volgende Stappe
Verskillende maniere om betrokke te raak.
Praatjies bywoon
Videos
Gebed
Deel
Wees Diensbaar
Gee
Raak deel
Woon by!
Youtube
enige plek, enige tyd
Asseblief gaan kyk na ons kanaal vir videos rondom verskillende onderwerpe. 'like', 'subscribe' en deel ons kanaal by:
ALTYD BESKIKBAAR
Gaan besoek gerus ons Facebook blad vir die nuutste inskrywings en videos rondom verskillende onderwerpe.
Werkswinkels en Praatjies
Sal later bevestig
Hou ons sosiale bladsye en webtuiste dop vir werkswinkels en praatjies gedurende die jaar.
Lees
Ons Nuutste Artikels
Navigeer die onstuimige waters van tienerwees
Erich Schoeman, kliniese sielkundige, Matters of the Soul/Sake van die Siel Openbaarmaking: Verskeie kunsmatige intelligensie-programme is tydens die navorsing en skryf van hierdie hoofstuk gebruik...
10 Christelike gedagtes oor seksuele oriëntering en geslagsidentiteit – vir tieners –
Deur Erich Schoeman (Kliniese Sielkundige, Afrigter en Spreker) Sake van die Siel (www.mattersofthesoul.org of www.sakevdsiel.org) Christelike Sielkundige Bediening 9 minute se lees Verwarring oor...
10 Gedagtes om vrees te oorkom
Vrees is iets waarmee almal van ons iewers in ons lewens gekonfronteer word. Van die vrees om te misluk, gebrek te ly, verwerp of verlaat te word, tot die vrees om risiko's te neem of om vir...
Gesinne: Fuksioneel vs Disfunksioneel
God wil ons seën met gesinne wat Hom in alle opsigte reflekteer. Deur Sy wil te volg, word ons gesinne gewoonlik meer godvresend en gevolglik gelukkiger. Dit is egter nie altyd vir ons duidelik hoe...
Woorde van ’n Pa aan ’n Tiener oor Seks en Pornografie
deur Erich Schoeman (Kliniese Sielkundige; Spreker en Afrigter, Pa van twee) Matters of the Soul (www.mattersofthesoul.org of www.sakevdsiel.org) 6 - 7 minute lees Het jy al ooit van die Trojaanse...